IMPORTANT DATES:
Please note the following dates that the school will be closed during this term (as indicated by the Department of Education). Please remember that the Aftercare will ALWAYS be closed on all public holidays. The after care will only be open on school holidays. 3 August National Voting day Public holiday 8 August School holiday School holiday 9 August National Women’s day Public holiday All learners that want to attend the aftercare on 8 August must notify the aftercare in writing before 4 August. Please email Annemi at aftercare@destinatus.co.za Friday, 5 August is National Slipper day. You are welcome to buy your own sticker at any participating stores or send your R10 to school before or on Tuesday 2 August. No learner may wear slippers to school if they do not have their sticker to show. PHOTOS: Campus 1 has until Thursday, 4 August to place their orders for the photos. No late orders will be allowed. CAMPUS 2 CAKE SALES: 4 August – Gr 2E1 8 September – Gr 4E 11 August – Gr 2E2 15 September – Gr 5 18 August – Gr 3A 22 September – Gr 6 25 August – Gr 3E 29 September – Gr 7 SECOND HAND CLOTHING SALE: On Monday, 1 August, we will be selling all the school clothing not claimed to date. You are welcome to come and buy between 7:30 and 14:00 (While stocks last J) SPEEDING: We urge all parents to get the learners to school on time. Please keep the traffic in mind in the morning. The kids are put in an uncomfortable position when they get to class late. All the learners are disrupted and the class can not follow the set routine. Stick to the speed limit of 20 km/h. We had complaints of a red car that drives and stops too fast. This is very dangerous and will not be tolerated any more. Three speed bumps will be built at Campus 2. Our children’s safety is very important to us. AFTER SCHOOL: Please ensure that all learners are collected on time every day. Learners who are not picked up within 15 minutes after end of our school day, will be accompanied to the aftercare, where they can be collected. The parents will be billed accordingly. BIRTHDAYS: Congratulations to the following staff members who have birthdays during August. We wish them all the best for the year and pray that they will be blessed and spoiled on their special days. 1 August Annemi Troost Aftercare Manager 9 August Ansuné Rohland Gr 2E2 13 August Madelyn v Deventer Aftercare Campus 2 14 August Marlene Etzebeth Office – Campus 2 DESTINATUS TEAM |
||
BELANGRIKE DATUMS:
Hierdie datums is dae wat die skool gedurende die 3de kwartaal gesluit sal wees (soos deur die Departement van Onderwys aangedui). Onthou asseblief dat die Nasorg gesluit is op ALLE publieke vakansiedae. Dit sal slegs gedurende skoolvakansiedae oop wees. 3 Augustus Nasionale Verkiesingsdag Publieke vakansiedag 8 Augustus Skole vakansiedag Skoolvakansiedag 9 Augustus Nasionale Vrouedag Publieke vakansiedag Almal wat op 8 Augustus wel van die nasorgdiens wil gebruik maak moet asseblief teen 4 Augustus skriftelik die nasorg in kennis stel. Epos gerus vir Annemi by nasorg@destinatus.co.za Vrydag, 5 Augustus is Nasionale Slipperdag. U is welkom om self die plakker by deelnemende winkels aan te koop. U kan ook teen Dinsdag 2 Augustus die R10 skool toe stuur sodat ons dit kan aankoop. Geen leerder mag sonder die plakker op Vrydag, 5 Augustus met pantoffels by die skool opdaag nie. FOTOS: Kampus 1 het tot 4 Augustus om hulle fotobestellings te plaas. Geen laat bestellings sal geplaas kan word nie. KAMPUS 2 KOEKVERKOPINGS: 4 Augustus – Gr 2E1 8 September – Gr 4E 11 Augustus – Gr 2E2 15 September – Gr 5 18 Augustus – Gr 3A 22 September – Gr 6 25 Augustus – Gr 3E 29 September – Gr 7 TWEEDEHANDSE KLEREVERKOPING: Ons hou op Maandag, 1 Augustus tussen 07:30 – 14:00 (terwyl voorraad hou J) ‘n uitverkoping van alle skoolklere wat reeds ‘n geruime tyd onopgeeis is. Indien u belangstel om aan te koop is u welkom om te kom kyk of daar iets is waarin u belangstel. SPOEDBEPERKINGS: Ons doen ‘n dringende versoek op ouers om asseblief die verkeer in ag te neem wanneer hulle leerders skool toe bring. Die leerders mag nie laat wees vir skool nie. Dit stel hulle in verleentheid en ontwrig die hele klas omdat almal nie volgens beplande tye kan voortgaan met onderrig nie. Onthou asseblief dat die spoedbeperking 20 km/h is. Daar is gereeld voorvalle en klagtes van ouers wat die spoed reël verontagsaam. Daar is ‘n rooi motor wat gereeld te vinnig ry en stop. Dit is baie gevaarlik en gaan nie verder geduld word nie. Daar gaan 3 spoedwalle by Kampus 2 opgerig word. Wees asseblief versigtig. Die kinders se veiligheid is belangrik. NA SKOOL: Maak asseblief seker dat alle leerders betyds opgelaai word na skool. Alle leerders wat langer as 15 minute sonder toesig wag vir ouers sal na die nasorg geneem word en die ouers sal per uur gefaktureer word. Daar is nie toesig vir leerders wat voor rond dwaal of speel nie. Die leerders se veiligheid is uiters belangrik en dus kan hulle nie sonder toesig op die skoolgronde beweeg nie. VERJAARSDAE: Die volgende personeellede vier gedurende Augustus hul verjaarsdae. Ons wens is dat dit ‘n baie geseënde dag en jaar vir elkeen sal wees. Mag die dag vol bederf oomblikke wees. 1 Augustus Annemi Troost Nasorg Hoof 9 Augustus Ansuné Rohland Gr 2 E2 13 Augustus Madelyn v Deventer Nasorg Kampus 2 14 Augustus Marlene Etzebeth Kantoor Kampus 2 DESTINATUS SPAN |