Welcome back to school, we hope everyone enjoyed their holiday and are well rested and ready for this term. We are already one week into the term and everyone is working hard to achieve more than their 10% improvement at the end of the year.
SPORT: Sport practise will start on Monday, 25 July. All times and days will stay the same as per term 2. PHOTOS: The orders and envelopes must be returned by Friday, 29 July. No late orders will be allowed. Please make arrangements if you want to order now but pay on 1 August. We have to place all orders by next Friday. CAMPUS 2 CAKE SALES: 28 July – Gr 2A 31 August – Gr 4A 4 August – Gr 2 E1 8 September – Gr 4E 11 August – Gr 2E2 15 September – Gr 5 18 August – Gr 3A 22 September – Gr 6 25 August – Gr 3E 29 September – Gr 7 SECOND HAND CLOTHING SALE: On Monday, 1 August, we will be selling all the school clothing that was not claimed up to date. You are welcome to come and buy between 7:30 and 14:00 (While stocks last J) Tracksuit top – R50 Tracksuit pants – R50 Shorts – R30 T-shirts – R30 EISTEDDFOD: Attached you will find a letter to all the parents of learners that are participating in this year’s Eisteddfod. We also attach the list of learners with the dates and venues. We thank everyone for working hard and practicing everyday to achieve the best results. We wish you well. May your results exceed your expectation and remember to be the best ambassador for our school. AFTERCARE: We want to thank all the aftercare staff and everyone that came to assist during the holiday and want to congratulate them on a very successful program. We had a record learner attendance and everyone enjoyed every minute. It was exciting and interesting. We are getting a lot of positive feedback. Please remember that ALL learners are welcome to enrol during the holiday at R55 per day. DESTINATUS TEAM |
||
Baie welkom terug na ‘n heerlike vakansie. Ons hoop almal het dit geniet en is vol energie en positief om hierdie kwartaal meer as net 10% te verbeter. Almal is reeds volstoom aan die gang.
SPORT: Alle sport gaan weer vanaf Maandag, 25 Julie aan soos in 2de kwartaal. FOTOS: Alle fotobestellings en koeverte moet teen Vrydag, 29 Julie ingehandig wees. Geen laat bestellings sal geplaas kan word nie. Maak asseblief ‘n reëling indien u eers die bedrag op 1ste sal kan betaal. Ons moet egter die bestellings teen volgende Vrydag plaas. KAMPUS 2 KOEKVERKOPINGS: 28 Julie – Gr 2A 31 Augustus – Gr 4A 4 Augustus – Gr 2 E1 8 September – Gr 4E 11 Augustus – Gr 2E2 15 September – Gr 5 18 Augustus – Gr 3A 22 September – Gr 6 25 Augustus – Gr 3E 29 September – Gr 7 TWEEDEHANDSE KLEREVERKOPING: Ons hou op Maandag, 1 Augustus tussen 07:30 – 14:00 (terwyl voorraad hou J) ‘n uitverkoping van alle skoolklere wat reeds ‘n geruime tyd onopgeeis is. Indien u belangstel om aan te koop is u welkom om te kom kyk of daar iets is waarin u belangstel. Sweetpakbaadjies – R50 Sweetpakbroeke – R50 Kortbroeke – R30 T-hemde – R30 EISTEDDFOD: Aangeheg is ‘n inligtingstuk vir die ouers wat wel leerders het wat deelneem aan hierdie jaar se Eisteddfod. Dit is ‘n lys van name van leerders wat deelneem en wanneer hulle deelneem. Baie dankie vir al die harde werk en voorbereiding vir elke optrede. Ons wens elkeen alles van die beste vir hulle optrede. Mag julle hoog vlieg en goeie ambassadeurs vir ons skool wees! NASORG: Baie dankie aan al die nasorgpersoneel en almal wat kom help het om van die vakansieprogram ‘n reuse sukses te maak. Die rekord getal kinders wat ingeskryf het, het dit regtig baie geniet en ons kry net goeie terugvoer. Die aktiwiteite was goed beplan en baie interessant. Onthou gerus dat ALLE leerders welkom is om tydens skoolvakansie by die nasorg aan te sluit teen ‘n bedrag van R55 per dag. DESTINATUS SPAN |