Dear Parent
BDG MEETING:
IMPORTANT DATES:BDG MEETING Tuesday, 23 August 2016 – 19:00 – Campus 1
OPEN INFORMATION DAY Friday, 26 August 2016 – 08:00 – 09:00 – Campus 1 RUGBY & NETBALL:Congratulations to all the learners who played in the Rugby match on Wednesday, 10 August against Hebron Primary. Thank you for giving it your all and playing your hearts out till the very end. We are proud of you.
A big thank you to the learners who participated in the Sport Day at Bastion Primary on Friday, 19 August. It was however very disappointing that we had to cancel matches because some of the learners withdrew with no or very little notice before the time. We do not have a lot of boys per age group who can play and therefore we need the parents’ and the learners’ full commitment to attend every practice session and match. We urge the parents to motivate the learners to give everything for the full season. Thank you for your support in this regard in future. CAMPUS 2 – CAKE SALES:25 August – Gr 3E AFTER SCHOOL:In the previous news letter we requested parents to collect the learners on time. We do not provide supervision after school. However there are still a few parents ignoring this. Please ensure that all learners are collected on time every day. Learners who are not picked up within 15 minutes after end of our school day, will be accompanied to the aftercare, where they can be collected. The parents will be billed accordingly. CAMPUS 2 – INTERNET:Unfortunately Telkom has a problem with our internet cable at Campus 2 and we will not be able to reply to any request or communications via email. Please use info@destinatus.co.za for all urgent emails. We will notify you on the Communicator when the internet connection is ready to be used.
JUNGLE GYM AT CAMPUS 1:The Jungle Gym at Campus 1 should be “up and running” by the end of the week.
STAFF:A hearty welcome to Teacher Francisca Haasbroek. She has been appointed to take over from Kreschenke Fourie. She has already obtained her degree and is currently busy further studies through UNISA.
DESTINATUS TEAM
|
||
Liewe Ouer
BDG VERGADERING:Die BDG Vergadering van vanaand (16 Augustus) is uitgestel na Dinsdag, 23 Augustus.
Agenda vir die aand:
BELANGRIKE DATUMS:BDG VERGADERING Dinsdag, 23 Augustus 2016 – 19:00 – Kampus 1
OPE INLIGTINGSDAG Vrydag, 26 Augustus 2016 – 08:00 – 09:00 – Kampus 1 RUGBY & NETBAL:Baie geluk aan all die leerders wat Woensdag, 10 Augustus teen Hebron gespeel het. Julle het julle harte uitgespeel en ten spyte daarvan dat daar so min leerders was vir die spanne, het julle alles ingesit en een wedstryd gewen en een verloor. Ons is trots op julle dat julle uitend aangehou het.
Ons wens ook al die Netbal en Rugbyspelers geluk wat deelgeneem het aan die Sportdag by Bastion op Vrydag, 19, Augustus. Dit was egter uiters teleurstellend dat ons wedstryde moet kanselleer as gevolg van spellers wat op kort kennisgewing nie kon opdaag. Ons het nie groot getalle spelers wat ons kan verteenwoordig nie en dit is dus uiters noodsaaklik dat elke speler wat oefen ook aan die wedstryde deelneem . Dit was ‘n teleurstelling en verleentheid vir die betroubare spellers en dit gee ons skool ‘n slegte naam. Ons versoek dringend die ouers om die leerders aan te moedig om ‘n punt daarvan te maak om by elke oefening en wedstryd te wees. Baie dankie vir die samewerking in die toekoms. KAMPUS 2 KOEKVERKOPINGS:25 Augustus – Gr 3E
8 September – Gr 4E 15 September – Gr 5 22 September – Gr 6 29 September – Gr 7 NA SKOOL:Ons het in die vorige nuusbrief seker gemaak dat almal verstaan wat die reëling is rondom die leerders wat na skool sonder toesig wag op iemand om hulle te kom haal. Daar is steeds ouers wat nie gehoor gee hieraan nie, dus plaas ons dit weer. Maak asseblief seker dat alle leerders betyds opgelaai word na skool. Alle leerders wat langer as 15 minute sonder toesig wag vir ouers sal na die nasorg geneem word en die ouers sal per uur gefaktureer word. Daar is nie toesig vir leerders wat voor rond dwaal of speel nie. Die leerders se veiligheid is uiters belangrik en dus kan hulle nie sonder toesig op die skoolgronde beweeg nie.
KAMPUS 2 – INTERNET:Die internet sal vir die volgende 3 tot 5 dae buite werking wees as gevolg van ‘n probleem wat Telkom het met ‘n kabel. Indien u ons per epos wil kontak moet u dit asseblief doen deur van info@destinatus.co.za gebruik te maak. Ons sal ook op die “Communicator” noem sodra dit weer reggestel is.
KLIMRAAM – KAMPUS 1:Die klimraam by Kampus 1 behoort weer teen die einde van die week weer in gebruik te wees.
PERSONEEL:Baie welkom aan Juffrou Francisca Haasbroek. Sy is in die plek van Kreshenke Fourie aangestel. Sy het reeds haar graad by Stellenbosch verwerf en is tans buitemuurs besig met nagraadse studies by UNISA.
DESTINATUS SPAN
|