Dear Parent
CONDOLENCES AND SYMPATHY
Our sincere condolences go out to the Nel and Visser families with the passing of Elna Nel (mother) and Vernon Visser (father). We keep Este, Evie and Jessie Visser and Kobus, Rohan and Luané Nel in our thoughts and prayers and trust that our Heavenly Father will comfort and carry them in this difficult and sad time.
IMPORTANT DATES:
21 April Cake Sale Gr 4A Campus 2 (Please remember to bring Cake Sale money and container).
27 April PUBLIC HOLIDAY – FREEDOM DAY
28 & 29 April SCHOOL IS OPEN (not closed as last year)
17 May 19:00 BDG – Build Destinatus Group
7 June 19:00 BDG – Build Destinatus Group
ASSESSMENT
Best wishes to all our learners currently busy with assessments.
COLLECT – A – CAN PROJECT
Thank you for your support to date, we appreciate it. We ONLY collect cool drink and beer cans.
In other words, cans containing drinking fluid, please. No cans containing food stuff.
STAFF
- Teacher Christelle Zurnamer, (our Phonics & Spelling remedial teacher) underwent a serious back operation. We wish her a full and speedy recovery.
Liewe Ouer
SIMPATIE EN MEEGEVOEL
Ons innige meegevoel aan die Nel en Visser gesinne met die heengaan van Elna Nel (moeder) en Vernon Visser (vader). Ons dink aan Este, Evie en Jessie Visser en Kobus, Rohan en Luané Nel en bid dat ons Hemelse Vader Sy hand oor hulle sal hou en hulle sal vertroos in hierdie moeilike en hartseer tyd.
BELANGRIKE DATUMS:
21 April Koekverkoping Gr 4A Kampus 2 (Kinders moet geld en houers vir hul gekoopte items saambring)
27 April PUBLIEKE VAKANSIEDAG – VRYHEIDSDAG
28 & 29 April SKOOL IS OOP (nie toe soos verlede jaar nie)
17 Mei 19:00 BDG – Bou Destinatus Groep
7 Junie 19:00 BDG – Bou Destinatus Groep
ASSESSERING
Sterke aan al ons leerders wat tans met assessering besig is.
COLLECT – A – CAN PROJEK
Baie dankie vir die ondersteuning sover, dit word baie waardeer. Ons maakSLEGS koeldrank en drank blikkies bymekaar. Met ander woorde, blikkies waarin drinkbare vloeistowwe was, geen kosblikkies nie, asseblief.
PERSONEEL
- Juffrou Christelle Zurnamer, ons Klank en Spel remediërende dame, was vir ‘n ernstige rug operasie. Ons wens haar ‘n volkome en spoedige herstel toe.