FINANCIAL:A hearty thank you to all our parents who have already paid their June fees. A gentle reminder that the monthly school and aftercare fees are payable in advance on the 1st day of each month. Should payment of fees not reflect on our bank statement by the 3rd of the month, you will be telephonically reminded @ R100.00 per call/email. Please do keep in mind that payments, except ABSA, take more than a day to reflect. In these cases, please send proof of payment to accounts@destinatus.co.za to prevent receiving a phone call/email. Please remember to contact us in writing, before the 1st of June, if you know there will be a problem with the June payment, to avoid further actions. We need a signed and written agreement for approval. Please reconcile your statement and make sure that you pay the full amount due. Please use your family code on your statement as reference and nothing else. If we do not receive any feedback or proof of payment by the 3rd of June, unfortunately the account will be handed over to the school attorneys and entry to the school and facilities will be refused. Please note: Once the account is handed over, it is out of our hands and the costs shall be for the account of the person in breach. COMMUNICATOR:Thank you very much for your patience and co-operation with the re-launch of the Communicator. Since the re-launch, an additional 150 downloads were made. We notice that there are still a few families not subscribed and we urge them to get on board because they will definitely miss out on valuable information about their kids and the school. As from 1 June, we will not be making use of a printed news letter unless absolutely necessary. PARENT INVOLVEMENT:We got a few requests from parents to be more involved in the school. To assist in the administration of events and to get an idea how the parents can assist, we have handed out an involvement form to be completed and sent back to the class teacher. Thank you very much to those who have already responded. INDEMNITY FORM – PHOTOS:Some parents indicated that they do not want any photos of their children shown on any form of media. We sent and indemnity form home for you to complete and indicate if you give permission to the school to put pictures of your child on the media, like the Communicator and Facebook. Please complete and send back by Monday, 29 May. IMPORTANT DATES:Please take note of the following dates:
THOUGHT:“I am the true vine, and My Father is the vinedresser. Every branch in Me that does not bear fruit He takes away; and every branch that bears fruit He prunes, that it may bear more fruit. You are already clean because of the word which I have spoken to you.” John 15:1-3 Lord, it is sometimes very difficult to understand why you do not allow me to go in the direction that I want to. Please help me to give my life to you and trust you with everything that I am and have. Amen. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
FINANSIES:
Hartlike dank aan al die ouers wat reeds hul Junie skoolfooie betaal het. Net weer ‘n vriendelike versoek dat alle skool- en nasorgfooie maandeliks vooruit betaal moet word op die eerste dag van elke maand. Indien die betaling nog nie op die skool se bankstaat wys teen die 3de van die maand nie, sal u ‘n telefoonoproep ontvang. Onthou asseblief dat elke oproep of epos wat gemaak of gestuur moet word teen ‘n addisionele koste van R100 per keer op u rekening gehef sal word. Hou in gedagte dat betalings (behalwe ABSA) ‘n dag of twee sal neem voor dit op die skool se rekening verskyn. Indien u vermoed dat u betaling dalk na die 3de eers op die skool se rekening sal wys, stuur asseblief die bewys van betaling aan accounts@destinatus.co.za om ‘n opvolg oproep of epos te vermy. Kontak ons asseblief skriftelik, voor die 1ste van die maand indien u weet van enige rede of probleem om nie u betalings betyds te kan maak nie. Ons benodig goedkeuring van die direksie om dit toe te staan. Gaan asseblief deeglik deur elke staat en maak seker dat alle betalings wel daarop aangedui is en betaal dan die volle bedrag wat uitstaande is. Gebruik SLEGS u familiekode vir alle verwysings met inbetalings – sien u staat indien u onseker is van wat u kode is. Indien geen korrespondensie van u ontvang word, of in die geval waar ons u nie kan bereik teen die 3de van die maand nie, kan u rekening aan die prokureur oorhandig word en die leerders mag skool geweier word volgens die finansiële beleid van Destinatus. LET ASSEBLIEF: Indien u rekening oorhandig word, is die reëlings vir betaling en die prokureurskoste ongelukkig uit ons hande en vir u eie rekening. “COMMUNICATOR”:Baie dankie vir al u geduld en samewerking deur “Communicator” te laai. Sedert die versoeke begin het om dit af te laai, is dit 150 keer afgelaai vir Destinatus. Ons sien egter dat daar steeds families is wat dit nie gedoen het nie en ons doen ‘n dringende beroep om wel deel te word daarvan anders gaan u verseker belangrike inligting mis in verband met u kind of die skool. Vanaf 1 Junie gaan ons net van die media gebruik maak om nuus en belangrike inligting oor te dra. Daar sal minimaal van gedrukte nuusbriewe gebruik gemaak word. OUERBETROKKENHEID:Ons het op aanvraag van ouers wat wil betrokke raak, hierdie week ‘n vorm huis toe gestuur om te voltooi. Baie dankie vir diegene wat reeds aangedui het waar hulle sal kan help. Stuur asb die vorm so gou moontlik terug indien u ook u diens of tyd wil aanmeld. VRYWARINGSVORM – FOTO’S:Daar is ouers wat verkies dat geen foto’s van hul kinders geplaas of gebruik mag word nie. Ons het dus die week ‘n vrywaringsvorm huis toe gestuur sodat u kan aandui of die skool u kind se foto mag plaas op enige media soos “Facebook” en die “Communicator”. Stuur asseblief die voltooide vorm teen Maandag, 29 Mei terug na die klasonderwysers. BELANGRIKE DATUMS:Hier volg ‘n paar belangrike datums waarvan u asseblief moet kennis neem:
GEDAGTE:“Ek is die ware wingerdstok en my Vader is die boer. Elke loot aan My wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. Julle is alreeds reg gesnoei deur die woorde wat Ek vir julle gesê het.” – Johannes 15:1-3 Here, dis partykeer vir my moeilik om te verstaan hoekom U nie wil toelaat ek moet in die rigting gaan waarin ek wou gaan nie. Help my om my lewe aan U toe te vertrou op elke manier en in alles wat ek doen. Amen. |