BARGAIN BOOKS SALE – TUESDAY, 31 JANUARY – CAMPUS 1:
Bargain books approached the school to have a book sale at Campus 1. They will be selling books between 12:00 and 15:00 on Tuesday 31 January. We invite you to come and browse through everything and spoil your child with a book or two. You can even sponsor a book to our “100” book project. This is a project were we aim to get at least a 100 books for each classroom to enable the kids to read as much as they can. ATHLETIC MEETINGS – FRIDAY, 10 FEBRUARY: The long distance races will be held at Destinatus on Campus 2. The first event will start at 8:00 on Tuesday, 7 February. This event was split from the other athletics to shorten the program and enable them to run in the morning when it is cooler. The Colour Athletic Meeting will be held on Friday, 10 February at Brackenfell High School. The learners must be there at 15:00 for the opening and the teams to enter on to the field. The first event will start at 15:30. At this meeting we will only have short distance running and relay. We will send more information next week. IMPORTANT DATES: Please take note and save these dates: 31 JANUARY (Tuesday) – Pre Gr R and Gr R Parent Workshop – 18:30 – Campus 1 2 FEBRUARY (Thursday)- Gr 1 – 3 Bring & Braai – 18 – 20:00 -Campus 2 7 FEBRUARY (Tuesday) – Long distance Athletics – 08:00 – Campus 2 10 FEBRUARY (Friday) – Athletics day Brackenfell High School – 15:00 16 FEBRUARY (Thursday)-Gr 4-7 Bring & Braai -18-20:00 – Campus 2 24 FEBRUARY (Friday ) -Gr R Grandparent’s day -10 – 11:00 – Campus 1 1 MARCH (Wednesday) -End of Summer Sport – All learners 6 MARCH (Monday) -Winter Sport begin – All learners 20 MARCH (Monday) -School holiday – School & Aftercare 21 MARCH (Tuesday) -Human Rights day – School & Aftercare 23 – 25 MARCH (Thursday – Sunday) – PASSIESPELE – All learners 27 – 29 MARCH (Monday – Thursday)- Learners leave at 13:00 – Gr 1 – 7 27 MARCH (Monday) – Gr 1 – 2 Parent Meetings – Appointments 28 MARCH (Tuesday) – Pre Gr R – Gr 2 Parent Meetings – Appointments 29 MARCH (Wednesday) – Gr 3 – 7 Parent Meetings – Appointments 30 MARCH (Thursday) -Gr 4 – 7 Parent Meetings – Appointments 31 MARCH (Friday) – School closes – 10:30 “DJ – DESTINATION JESUS” YOUTH MINISTRY: A youth ministry under guidance of Family Church Bottelary is going to minister to our children at the school once a week. Their mission is to proclaim Jesus to the children and to reveal to them how His love can impact their daily lives in a real and practical way. They make use of music, movement and creative ways to share the gospel. This will most likely take place during assembly periods. MUSIC – LIZEL MOUTON: Lizel Mouton offers singing, piano, recorder, guitar and keyboard lessons for our Destinatus learners at both our campuses. She also does music exams and assists with Eisteddfod. For more information please contact her at 082 781 3156 or email her at lizel.mouton@gmail.com SOCIAL WORKER – SANET KITCHING: Sanet Kitching is a social worker that offers the following services: Positive behavioural change, problematic relationships, conflict management, family councelling, parental supervision and control, parenting guidance, stress management, marriage and marriage preparation counceling, divorce councelling and teenage behaviour modification. Please contact her if you need help with any of the above mentioned circumstances. Cell – 083 780 2219 or email ecsk@mweb.co.za THOUGHT FOR THIS WEEK: Sometimes we forget to celebrate life. We forget to give thanks to the Lord for every blessing that we received for all the help that He gave us to achieve what we could to date. The Lord commanded the Israelites to celebrate in Deuteronomy 16:15. What a great idea! Do we think of the Lord as the creator of pleasure? Maybe we should. Our days are always busy and are over before we realise it. We live at an incredible pace – always busy, busy, busy. Let us listen this week if God is not asking or rather begging us to take a moment to be joyful and take pleasure in all the good that surrounds us. Lord, please help me remember that you created us to have a good life and live with joy and not as rushed as we are. Help me to listen for the right moments to express this joy and be thankful for everything You helped me achieve in my life. Amen |
||
“BARGAIN BOOKS” BOEKVERKOPING – DINSDAG, 31 JANUARIE – KAMPUS 1:
Bargain books het die skool genader om hulle boeke by die skool te kom verkoop. Die uitstalling sal tussen 12:00 en 15:00 beskikbaar wees. U is welkom om te kom inloer om die leerders te bederf met leesstof. U kan selfs ook ‘n bydrae maak en vir die skool se “100 Boek Projek” ‘n paar boeke skenk. Ons beoog om ten minste 100 boeke per klas beskikbaar te stel as addisionele leesmateriaal vir ons leerders. ATLETIEKBYEENKOMS – VRYDAG, 10 FEBRUARIE: Die langafstande sal by Destinatus gehou word by Kampus 2 op Dinsdag, 7 Februarie. Dit sal vanaf 8:00 die oggend plaasvind. Dit is spesiaal so gereël sodat die atletiekdag nie te lank raak nie en die langafstandatlete in die koel oggendlug kan deelneem. Die kleure atletiekbyeenkoms word hierdie jaar by Hoërskool Brackenfell gehou op Vrydag, 10 Februarie. Die leerders moet reeds teen 15:00 daar wees sodat die kleurspanne hulle op die veld kan lei. Die eerste item vind om 15:30 plaas. Die geleentheid is slegs vir kortafstande en aflos. Meer besonderhede volg volgende week. BELANGRIKE DATUMS: Hier volg ‘n paar belangrike datums waarvan u asseblief moet kennis neem: 31 JANUARIE (Dinsdag) – Pre Gr R en Gr R Ouerwerkswinkel – 18:30 – Kampus 1 2 FEBRUARIE (Donderdag)- Gr 1 – 3 Ouer Bring en Braai – 18-20:00 – Kampus 2 7 FEBRUARIE (Dinsdag) – Atletiek Langafstandbyeenkoms – 08:00- Kampus 2 10 FEBRUARIE (Vrydag) – Atletiekdag by Hoërskool Brackenfell – 15:00 16 FEBRUARIE (Donderdag)- Gr 4-7 Ouer Bring en Braai – 18-20:00 – Kampus 2 24 FEBRUARIE (Vrydag) – Gr R Ouma en Oupa dag – 10-11:00 -Kampus 1 1 MAART (Woensdag) – Somersport stop vir Kwartaal 1 – Alle leerders 6 MAART (Maandag) – Wintersport begin – Alle leerders 20 MAART (Maandag) – Skolevakansiedag – Skool en Nasorg 21 MAART (Dinsdag) – Menseregtedag – Skool en Nasorg 23 – 25 MAART (Donderdag – Sondag) – PASSIESPELE – Alle leerders 27 – 29 MAART (Maandag – Donderdag)- Leerders verdaag 13:00 – Gr 1 – 7 27 MAART (Maandag) – Gr 1 – 2 Vorderingsgesprekke – Soos afsprake 28 MAART (Dinsdag) – Pre Gr R – Gr 2 Vorderingsgesprekke- Soos afsprake 29 MAART (Woensdag) – Gr 3 – 7 Vorderingsgesprekke – Soos afsprake 30 MAART (Donderdag) – Gr 4 – 7 Vorderingsgesprekke – Soos afsprake 31 MAART (Vrydag) – Skool sluit – 10:30 “DJ – DESTINATION JESUS” JEUGBEDIENING: ‘n Jeugbediening onder leiding van Familiekerk Bottelary gaan een keer per week die kinders kom bedien by die skool. Hulle missie is om Christus aan die kinders te verkondig en om te wys hoe Sy liefde hulle prakties in hul alledaagse lewens kan help. Hulle gebruik musiek, beweging en kreatiewe maniere om die evangelie te verkondig! Dit sal heel moontlik tydens saalperiodes aangebied word. MUSIEK – LIZEL MOUTON: Lizel Mouton bied sang-, klavier-, blokfluit-, kitaar- en “keybord”-onderrig vir Destinatus leerders by beide kampusse aan. Sy doen ook musiekeksamens en help met Eisteddfod. Vir meer inligting kontak asseblief vir Lizel Mouton by 0827813156 of epos haar by lizel.mouton@gmail.com MAATSKAPLIKE WERKER – SANET KITCHING: Sanet Kitching is ‘n maatskaplike werker wat die volgende dienste lewer: Positiewe gedragsverandering, Verhoudingsgeskille, Konflik hantering, Gesinsberading, Ouertoesig en beheer, Ouerskapleiding, Streshantering, Huweliks- en voor-huwelikse berading, Egskeidingsbemiddeling en Tiener gedragsmodifikasie. Kontak haar gerus indien u hulp nodig het met enige van die bogenoemde. Sel – 0837802219 of epos ecsk@mweb.co.za GEDAGTE VIR DIE WEEK: Soms vergeet ons om fees te vier. Ons vergeet om dankie te sê vir wat ons met God se hulp bereik het en dit net te vier. God het in Deuternomium 16:15 opdrag gegee dat die Israeliete moet feesvier. Wat ‘n goeie idée! Dink ons ooit aan God as die skepper van prêt? Dalk moet ons. Ons dae is so vol, so vinnig om. Ons leef teen ‘n verskriklike pas – altyd besig, besig, besig. Luister die week of God jou nie vra, by jou pleit, om ‘n rukkie stil te staan en vreugde te put uit alles wat mooi is om ons. Here, help my onthou dat U bedoel het ons moet in vreugde lewe, nie in ‘n dolle gejaag met geen einde in sig nie. Help my om te luister vir die regte oomblikke om vreugdevol te lewe uit blydskap vir alles wat U vir my gedoen het. Amen |
Inskrywingsvorm 2017 – engelsInskrywingsvorm 2017 AfrikaansLimmetless kids pamflet