OUR CHOIR IN CONCERT WITH TONY JOSHUA:
The Destinatus Choir will perform in concert with Tony Joshua on Friday, 10 June. This will be the Gr 2E2 fundraiser for books needed in their class. Please support them in this initiative. With every ticket bought, you will receive a CD of Tony Joshua. The tickets are only R70 per person. We only have 60 tickets left. Please get your ticket as soon as possible to avoid disappointment. Be part of this special occation! (See flyer for more detail). Tickets are available at both offices. EXAM TIMES: According to the Department of Education we are not allowed to let the learners go home earlier during exam times. Times will remain unchanged for all the grades. Best wishes to all our learners with the exams and trust that they will prepare well and do their very best in every subject. Trust the Lord, He will give you the strength for every situation. HELP NEEDED TO COVER BOOKS: We received a lot of books for the learners this week and need some help to cover these with plastic so that we can make use of them as soon as possible. We REALLY appreciate all the help we can get, so please lend a hand. We will supply everything needed. Please contact Amanda 021 9061969 to volunteer. We will confirm the date depending on the parents who are willing to help. PHOTO DAY – 9 JUNE: Prestige will be taking individual and class photos of ALL our learners. Everyone from Pre Gr R – Gr 7 will be photographed. Please ensure that the learners are dressed neatly in the correct Destinatus uniform. IMPORTANT DATES: 7 June 19:00 BDG – Build Destinatus Group BUZY MOM MEALS: Samples of the meals that will be for sale in future will be on display and there will be an opportunity to sample some of them. 9 June PHOTO DAY – Prestige will be taking photos of Pre Gr R – Gr 7 (Individual and class photos will be taken) 10 June 8:00 – 9:00 Open day: Campus 1 10 June 19:00 Gr 2E2 Fundraising Concert – Kuils River @ R70 p.p. 16 June YOUTH DAY SCHOOL AND AFTER CARE ARE CLOSED 17 June PUBLIC SCHOOL HOLIDAY – SCHOOL AND AFTER CARE CLOSED 24 June 10:30 School closes for the June holidays 18 July 7:45 School opens SPORT PRACTISE: There will be no more Rugby, Netball and Chess practise for the remainder of this term. Practice will resume on 25 July. (Second Monday in of 3d Term) |
||
KOOR TREE OP IN KONSERT SAAM MET TONY JOSHUA:
Vrydag, 10 Junie hou die Gr 2E2 klas ‘n konsert om fondse in te samel vir boeke wat hulle nog benodig vir die res van die jaar. Ondersteun hulle en die Destinatus koor wat saam met Tony Joshua gaan optree. Vir elke kaartjie wat u koop, kry u ‘n gratis CD van Tony Joshua. Die kaartjies kos slegs R70 per persoon. Daar is nog net 60 kaartjies beskikbaar. GOU SPRING! Kom wees deel van die ervaring. (Sien pamflet vir meer inligting.) Kaartjies is by beide kantore beskikbaar. EKSAMENTYE: Volgens die Departement van Onderwys mag ons nie meer die leerders tydens eksamentyd vroeer laat verdaag nie. Alle leerders verdaag dus soos gewoonlik. Baie sterkte aan al die leerders wat eksamen skryf. Ons vertrou dat almal goed voorbereid sal wees en dat elkeen sy bes sal doen in elke vak. Vertrou op die Here, Hy sal jou die krag gee vir elke situasie. HULP BENODIG MET HAND/LEESBOEKE AANGEKOOP – KAMPUS 2: FOTOS – 9 JUNIE: Prestige gaan al die Pre Gr R – Gr 7 leerders op 9 Junie ‘n foto kom neem. Dit sal ‘n individuele foto sowel as ‘n klasfoto wees. Maak asseblief seker dat die leerders netjies en geklee is in die korrekte skool uniform. BELANGRIKE DATUMS: 7 Junie 19:00 BDG – Bou Destinatus Groep BUZY MOM MEALS: Voorbeelde van etes wat in die toekoms te koop aangebied gaan word sal geproe en besigtig kan word by hierdie geleentheid. 9 Junie FOTODAG – Alle Pre Gr R – Gr 7 leerders sal afgeneem word. (Klas sowel as individueel) 10 Junie 8:00 – 9:00 Opedag Kampus 1 10 Junie 19:00 Gr 2E2 Fondsinsamelings Konsert – Kuilsrivier @ R70 p.p. Ondersteun asseblief ons koor wat ook gaan optree. 16 Junie JEUGDAG SKOOL IS GESLUIT 17 Junie SKOLE VAKANSIE DAG – SKOOL IS GESLUIT (Bepaal deur Departement van Onderwys) 24 Junie 10:30 Skool sluit vir die Junie vakansie 18 Julie 7:45 Skool open SPORT OEFENING: Daar sal geen Rugby, Netbal of Skaak oefeninge wees vir die res van die kwartaal nie. Die eerste oefening sal weer op 25 Julie wees. (Tweede Maandag van die 3de kwartaal.) |