Nooi gerus vriende en familie om by ons n draai te kom maak as hulle kinders moet inskryf vir 2023. Ons hou op Vrydag, 9 Junie 'n Opedag om 8:00 by Kampus 1.
Nooi gerus vriende en familie om by ons n draai te kom maak as hulle kinders moet inskryf vir 2023. Ons hou op Vrydag, 9 Junie 'n Opedag om 8:00 by Kampus 1.
Impakfees Welkom by die eerste Impakfees hier in Kaapstad. Nou is dit tyd vir die Groot Kuier. 🤩🥳 Impakfees Pryse Volwassenes R200 Kinders (onder 13) R100 Peuters (onder 5) Gratis Pretpark R100 Kaartjies is by FamilieKerk Bottelary, Destinatus Private School / Privaatskool en Itickets beskikbaar. #afrikaansmusiek #afrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker
Teken nou in vir 2023. Nooi gerus vriende en familie om by ons n draai te kom maak as hulle kinders moet inskryf vir 2023. Ons hou op Vrydag, 16 September 'n Opedag om 8:00 by Kampus 1.
Nooi gerus vriende en familie om by ons n draai te kom maak as hulle kinders moet inskryf vir 2023. Ons hou op Vrydag, 20 Mei 'n Opedag om 8:00 by Kampus 1.
Nooi gerus vriende en familie om by ons n draai te kom maak as hulle kinders moet inskryf vir 2023. Ons hou op Vrydag, 22 April 'n Opedag om 8:00 by Kampus 1.
Ons wil graag 'n opname doen oor hoeveel leerders die Colour Run (Pretstap) op Vrydag, 22 April 2022, wil bywoon by Kampus 2. Vul asseblief die aangehegde vorm in Colour Run / Pretstap. Dit sal ongeveer R30 per leerder wees (insluitend kleurpoeier). Ons beoog om 12:45 weg te spring en sal waarskynlik 15:00 klaar maak.Lees meer
17de Maart Skenk n boek aan die skool Trek aan soos enige karakter Bring jou eie PIEKNIEKMANDJIE
Let wel: alle bestellings met die regte geld moet teen Dinsdag 10 Mei 2017 by die onderwyser van u kind ingedien word
Kampus 1
Tel: +27 (0)21 982 8507
Kampus 2
Tel: +27 (0)21 906 1969