Teken nou in vir 2023
Nooi gerus vriende en familie om by ons n draai te kom maak as hulle kinders moet inskryf vir 2023. Ons hou op Vrydag, 3 Maart 'n Opedag by Kampus 1.