
Teken nou in vir 2023
Nooi asseblief enige iemand wat spasie soek vir leerders van Pre Gr R tot Gr 7 om ons opedag hierdie Vrydag om 8:00 by te woon. Hulle sal nie teleurgesteld wees nie!
Kampus 1
Tel: +27 (0)21 982 8507
Kampus 2
Tel: +27 (0)21 906 1969