BRACKENFELL 4 JESUS 17 – 30 OCTOBER:
We want to remind you that we are taking part in the Brackenfell 4 Jesus project where we pray in unity for Brackenfell, our country, our schools, families and our children. One prayer can make a difference and we cannot afford to neglect it. It is amazing that we can already testify that it made a difference in our learners this week. Be part of the difference and pray with us at the school or at home. We can really feel the presence of the Lord. It is wonderful to see the children pray and longing to be in His presence. Come and join us and experience His presence. SOCIAL BUTTERFLY PROJECT: We showed our support to the Social Butterfly Project by buying a R20 tattoo. This is part of Cancer Awareness month. Photos were taken at each campus and will be placed on our facebook page. CAMPUS 1 PARKING: No parking will be allowed on any corners of the parking area. The cars are blocking the traffic flow. Please park in the allocated parking spaces. NOTICE FOR LEAVING THE SCHOOL: Written notice for leaving Destinatus at the end of 2016 must be sent to the office before the end of October. CAMPUS 2 CAKE SALES: 27 October – Gr 4 E 3 November – Gr 4 A 17 November – Gr 2 E1 24 November – Gr 2 E2 10 November – Gr 3 A & E 1 December – Gr 2 A SOMETHING FOR THE SOUL: Leave every worry in the hands of God today. There is no problem or situation that He cannot solve. He is the difference! Read Psalm 59:17 – You are my strength, I sing praise to you; you, God, are my fortress, my God on whom I can rely. THOUGHT: Encouragement costs you nothing to give, but is priceless to receive. DESTINATUS TEAM |
||
BRACKENFELL 4 JESUS 17 – 30 OKTOBER:
Ons herinner net aan die projek wat ons saam met die res van Brackenfell aangepak het. Ons bid in eenheid vir ons dorp, land, gesinne en skole. Dankie vir die ouers wat spesifiek tyd afgestaan het om saam te kom bid en vir die wat nog gaan kom bid. Gebed maak verseker ‘n verskil. Daar is ‘n tasbare teenwoordigheid van die Heilige Gees en leerders geniet dit om te kom bid en net sommer stil te kom raak deur die loop van die dag. Die onderwysers getuig reeds van die reuse verbetering in die gemoed van leerders. Kom wees deel van die ervaring. “SOCIAL BUTTERFLY”: Ons het die Hospice projek ondersteuning deur ‘n plakker aan te koop teen R20 elk. Dit vorm deel van die Kanker bewusmakingsmaand. Fotos is vandag geneem van die plakkers op arms en sal op “facebook” blad geplaas word. KAMPUS 1 PARKERING: Geen parkering op enige draaie van die parkeer area sal toegelaat word nie. Die voertuie belemmer die verkeersvloei en blokeer ander voertuie. Parkeer asseblief slegs waar parkering aangedui word. KENNISGEWING VAN LEERDERS OM SKOOL TE VERLAAT: Kennisgewing van alle leerders wat beplan om Destinatus te verlaat teen die einde van 2016 moet asseblief skriftelik aan die kantoor gestuur word voor die einde van Oktober. KAMPUS 2 KOEKVERKOPINGS: 27 Oktober – Gr 4 E 3 November – Gr 4 A 17 November – Gr 2 E1 24 November – Gr 2 E2 10 November – Gr 3 A & E 1 Desember – Gr 2 A PITKOS VIR DIE WEEK: Laat jou sorge vandag in God se hand. Daar is geen problem wat Hy nie kan oplos nie. Hy maak die verskil! Lees Psalm 59:17 – Maar ek? Ek sal sing oor U krag, ek sal elke oggend juig omdat U doen wat U belowe. By U is ek veilig, U beskerm my wanneer dit vir my gevaarlik is. GEDAGTE: Aanmoediging kos jou niks om te gee, maar dit is ongelooflik baie werd as jy dit ontvang. DESTINATUS SPAN |