BDG MEETING – TUESDAY 18 OCTOBER:All parents are invited to join us in this meeting.Agenda:– Market Day and outdoor concert for all grades and parents.– Finalising the school wear for 2017 and policy.SOCIAL BUTTERFLY: Please remember our Hospice outreach venture by buying a R20 tattoo to show your support. This is part of Cancer Awareness month. A group photo will be taken at each campus on Friday 21 October. CAN COLLECTION PROJECT: Die kompetisie / projek vir die insameling van leë koeldrankblikkies eindig 28 Oktober. Indien enige iemand nog blikkies het wat hulle kan stuur sal ons dit waardeer. Die voorlopers van die kompetisie sal volgende week bekend gestel word. BRACKENFELL 4 JESUS 17 – 30 OCTOBER: (attached) Just a reminder that we are taking part in this project where we pray in unity for Brackenfell, our country, our schools, families and our children. Prayer make a difference and we cannot afford to neglect it. Be part of the difference and pray with us at the school or at home. We will have prayer areas at both Campus 1 and 2 where everyone will be welcome to pray during the day. We need some parents who will be willing to come to pray for or with our learners before school or during breaks. If you are willing to donate time you can contact Amanda at Campus 2 before Friday 14 October. SCHOOL FEES: (attached) We have mailed the school fees, but will attach them again for your convenience. Please note that the extra activities have not been changed because we are still waiting on the new fees for 2017. We attached it for the parents who wanted to get an idea of what the costs will be. NOTICE FOR LEAVING THE SCHOOL: Written notice for leaving Destinatus at the end of 2016 must be sent to the office before the end of October . SUMMER SPORT:
BIRTHDAYS: Congratulations to Teacher Mari (Gr 4A) 13 October and Teacher Alrike (Gr 7) 19 October on their birthdays. May this be a day and year filled with love and blessings. CAMPUS 2 CAKE SALES: 14 October – Gr 6 & 7 20 October – Gr 5 27 October – Gr 4 E 3 November – Gr 4 A 10 November – Gr 3 A & E 17 November – Gr 2 E1 24 November – Gr 2 E2 1 December – Gr 2 A TAG-A-LONG PLAKKERS: Each learner received an order form today on which they can indicate if they want to order labels for next year. Please send the orders and payments directly to TAG-A-LONG to ensure on time delivery. DESTINATUS TEAM |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
BDG VERGADERING – DINSDAG 18 OKTOBER:
Ons nooi alle ouers uit om die vergadering by te woon.Agenda: – Markdag en Buitelugkonsert met graadgroepe en ouers.– Finalisering van skooldrag en beleid.“SOCIAL BUTTERFLY”: Onthou asseblief die Hospice projek waar almal hulle ondersteuning vir die projek kan wys deur ‘n plakker aan te koop teen R20 elk. Dit vorm deel van die Kanker bewusmakingsmaand. ‘n Groepfoto sal op Vrydag 21 Oktober geneem word van almal wat ‘n plakker gekoop het. BLIKKIE PROJEK: Die kompetisie / projek vir die insameling van leë koeldrankblikkies eindig 28 Oktober. Indien enige iemand nog blikkies het wat hulle kan stuur sal ons dit waardeer. Die voorlopers van die kompetisie sal volgende week bekendgestel word. BRACKENFELL 4 JESUS 17 – 30 OKTOBER: (aangeheg) Ons herinner net aan die projek wat ons saam met die res van Brackenfell gaan aanpak. Ons wil graag saam in eenheid bid vir ons dorp, land, gesinne en skole. Gebed maak verseker ‘n verskil. Kom wees deel daarvan deur saam met ons te kom bid by die skool. Daar sal ‘n kamer by Kampus 1 beskikbaar wees en ‘n plek by Kampus 2 wees vir die loop van die 2 weke waar enige iemand welkom sal wees om saam of op sy eie te kom bid soos gelei. Indien jy wil deel vorm van ‘n span wat deur die dag (pouse en voor skool) beskikbaar is sodat die kinders kan kom vir gebed, kan julle by Amanda by Kampus 2 aanmeld teen Vrydag, 14 Oktober. SKOOLFOOIE: (aangeheg) Ons het reeds die skoolfooie per epos aan alle ouers gestuur maar heg dit weer hierby aan. Let asseblief dat ons nog nie van die buitemuurse mense hul fooie vir 2017 ontvang het nie en heg slegs die 2016 pryse solank weer aan sodat almal ‘n idee het van wat die koste min of meer is. KENNISGEWING VAN LEERDERS OM SKOOL TE VERLAAT: Kennisgewing van alle leerders wat beplan om Destinatus te verlaat teen die einde van 2016 moet asseblief skriftelik aan die kantoor gestuur word voor die einde van Oktober. SOMERSPORT:
VERJAARSDAE: Baie geluk aan Juffrou Mari (Gr 4A) wat op 13 Oktober en Juffrou Alrike (Gr 7) wat op 19 Oktober verjaar. Mag dit ‘n dag en jaar vol liefde en bederf wees. KAMPUS 2 KOEKVERKOPINGS: 14 Oktober – Gr 6 & 7 20 Oktober – Gr 5 27 Oktober – Gr 4 E 3 November – Gr 4 A 10 November – Gr 3 A & E 17 November – Gr 2 E1 24 November – Gr 2 E2 1 Desember – Gr 2 A TAG-A-LONG PLAKKERS: Ons het vandag aan alle leerders ‘n vorm uitgedeel waarop hulle kan aandui of hulle van die plakkers wil bestel vir volgende jaar. Stuur dit asseblief so gou moontlik direk aan Tag-a-long. DESTINATUS SPAN |