GROUP PHOTOS: Wednesday 21 September Please take note that all the group photos will be taken at both campus 1 and 2 on Wednesday. Please send the correct ‘match clothing’ for each sport that the learners participated in. They must wear the same clothing that they wear when they play matches. Rugby boys need to bring their blue rugby shorts and will receive their jerseys at school before the photo. Netball girls must also remember their skorts and correct t-shirt. Athletics, tennis and mini cricket players will be photographed in the correct summer school uniform. The Eisteddfod participants and choir will also be photographed in their normal school uniforms. Thank you for helping us to ensure that everything will run smoothly on Wednesday. No Athletics practice on Wednesday morning at Campus 2. Home time Please take note that ALL learners (Gr.1-7) will be dismissed at 13h00 from Monday 26/9/2016 to Thursday 29/9/2016 and at 10h30 on Friday 30/9/2016. The aftercare will continue as usual. PLEASE NOTE: The Gr.4-7 will only be back at 14h00 from their outing on Thursday. AFTER CARE HOLIDAY PROGRAMME: The After Care Holiday programme was handed out today. All the learners received one. Please take note of the activities planned and notify us before 26 September on which days the learners will attend. We need to make the necessary arrangements. You are welcome to go to our facebook page to look at the June holiday program and photos. They had a great time. We want to thank Hagan’s mom (Gr 1E2) who gave us very good feedback about the tasty food (especially the pasta) that the after care get served. We appreciate the love with which Mrs Kobie prepares every meal. PRESTASIES: Destinatus het vir die eerste keer hierdie jaar 4 toekennings gekry vir beste prestasies in die Internasionale Eisteddfod. Die Hip Hop groepie het 2de plek verwerf en die Gr 4- 7 Spreekkoor, Gabby Stephens (Gr R) en Khotso Kutumane (Gr R) het 1ste plek met hul vertonings gewen. Die prysuitdeling is vanaand by ‘n spesiale geleentheid in die Bellville Stadsaal. Ons is baie trots op julle en al die ander wat deelgeneem het. Indien daar enige uitstaande prestasies is van enige leerder wat buitemuurs verwerf is, is u welkom om ons in kennis te stel sodat ons dit ook in die nuusbrief kan plaas. BIRTHDAYS: Congratulations to Teacher Adré Nothnagel (Gr 2E1) and Teacher Chantelle Percival (Gr RE1) on your birthdays. May this be a day and year filled with love and blessings. CAMPUS 2 CAKE SALES: 22 September – Gr 6 29 September – Gr 7 SUMMER SPORT: The summer sport will end tomorrow 21 September 2016. COOKIES: You are welcome to order some delicious cookies through our office at Campus 2. We have 4 types available @ R40 per bag: Ginger, Crunchy, Custard and Coffee. (See photo attached) DESTINATUS TEAM
|
||
GROEPFOTOS 21 SEPTEMBER:
Neem asseblief kennis dat daar Woensdag 21 September fotos van groepe geneem gaan word by beide kampus 1 en 2. Stuur asb die regte wedstryd kleredrag saam vir die onderskeie sportsoorte waaraan die leerders deelgeneem het. Atletiek, tennis en mini krieket sal in somer skooldrag afgeneem word. Trek gerus dit net onder die sweetpak aan om fotos te vergemaklik. Rugbyspelers moet asseblief hul blou wedstryd kortbroeke saambring en die truie sal by skool gegee word vir fotos. Netbalspelers moet hul klere ook saam bring waarin hulle wedstryde gespeel het. Daar sal geen Atletiekoefening wees by Kampus 2 Woensdagoggend om 07:00. Skool uitkom tye Neem asseblief kennis dat ALLE leerlinge (Gr.1 – 7) om 13h00 uitkom vanaf Maandag 26/9/2016 tot Donderdag 29/9/2016, en om 10h30 op Vrydag 30/9/2016. Die nasorg gaan voort soos gewoonlik. LET WEL: Die Gr.4-7 gaan Donderdag op ‘n uitstappie en hulle kom eers 14h00 terug by kampus 2. NASORG VAKANSIEPROGRAM: Die nasorgvakansieprogram is vandag aan alle leerders uitgedeel. Kyk gerus daarna en laat weet asseblief vroegtydig op watter dae die leerders die nasorg sal bywoon sodat die nodige reëlings getref kan word. Gaan kyk gerus op die facebook blad na die Junie-vakansie se fotos en program. Dit was besonders en ons het baie goeie terugvoer ontvang. Baie dankie aan Hagan se mamma (Gr 1 E2) se terugvoering in verband met die heerlike etes (veral die pasta) wat die nasorg kinders kry. Baie dankie aan Tannie Kobie wat dit met soveel liefde voorberei. PRESTASIES: Destinatus het vir die eerste keer hierdie jaar 4 toekennings gekry vir beste prestasies in die Internasionale Eisteddfod. Die Hip Hop groepie het 2de plek verwerf en die Gr 4- 7 Spreekkoor, Gabby Stephens (Gr R) en Khotso Kutumane (Gr R) het 1ste plek met hul vertonings gewen. Die prysuitdeling is vanaand by ‘n spesiale geleentheid in die Bellville Stadsaal. Ons is baie trots op julle en al die ander wat deelgeneem het. Indien daar enige uitstaande prestasies is van enige leerder wat buitemuurs verwerf is, is u welkom om ons in kennis te stel sodat ons dit ook in die nuusbrief kan plaas. VERJAARSDAE: Baie geluk aan Jufrou Adré Nothnagel (Gr 2E1) en Juffrou Chantelle Percival (Gr RE1). Mag dit ‘n dag en jaar vol liefde en bederf wees. KAMPUS 2 KOEKVERKOPINGS: 22 September – Gr 6 29 September – Gr 7 SOMERSPORT: Somersport eindig môre 21 September 2016.
KOEKIES TE KOOP: Hier is ‘n geleentheid om van die heerlikste koekies te koop. U is welkom om u bestelling na die kantoor van Kampus 2 te stuur. Daar is 4 verskillende soorte koekies beskikbaar @ R40 per pakkie. Gemmer, Crunchy, Vla en Koffie (Sien foto aangeheg) DESTINATUS SPAN |