Insake: Ouers se onttrekking van kinders aan wedstryde
Destinatus het hom verbind om aan u kind die geleentheid te bied om aan Rugby en Netbal te kan deelneem. Wanneer u u kind onttrek aan wedstryde, ontneem u daarmee die res van die span die geleentheid om hulle sportsoort te kan beoefen.
Ons vra U, namens elke ouer wat graag hulle kind wil sien deelneem aan Rugby en Netbal, om nie u kind onnodig aan wedstryde te onttrek nie.
Hier is ‘n klompie ouers wat hulle kinders, op kort kennisgewing, aan eerskomende Saterdag se toernooi onttrek het. Sal hierdie ouers, wat hulle kinders aan onttrek het, asseblief die skool kontak sodat ons saam aan ‘n oplossing kan werk.
Geen skool kan op kort kennisgewing onttrek sonder om ‘n klad op sy naam te kry nie. Ons westryde is lank voor die tyd gereël en die datums is aan u as ouer deurgegee. Ons kan nie, omdat ons skielik nie genoeg spelers per span het nie, op hierdie laat stadium Destinatus aan Saterdag se toernooi onttrek nie.
Ons skool en elke ouer van Destinatus het u en u kind nodig sodat ons elke speler in die span ‘n kans kan bied om te kan ontwikkel in Rugby en Netbal.
Dear Parent
Re: Parents withdrawing children from matches
At Destinatus we have committed ourselves to give your child the opportunity to participate in Rugby and Netball. When you withdraw your child from matches, you deprive the rest of the team of the opportunity to play their sport.
We ask you, on behalf of parents who want to see their child participate in Rugby and Netball, not to withdraw your child from matches without a valid reason.
A number of parents have withdrawn their children from this coming Saturday’s tournament on very short notice. Will these parents who have withdrawn their children, please contact the school so that we can work on a solution together.
No school can withdraw at such short notice without it having a negative impact on its name. Our matches have been arranged long in advance and the dates were given to you timeously. We cannot, at this late stage, withdraw from Saturday’s tournament due to not having enough players per team.
Our school and every parent of Destinatus need you and your child so that each player in the team can have the chance to develop in Rugby and Netball.
Direkteur /Director: Tielman Germishuys Skoolhoof / Principal: Annerie van den Berg-Snyman