Atletiek / Athletics meeting
Ons is almal baie opgewonde oor die atletiekbyeenkoms wat om die draai is.
Die leerders oefen reeds almal tydens skoolure.
Ons sal volgende week die res van die kwartaal se sportprogram bekend maak.
Die leerders is in twee groepe herverdeel. Daar is ‘n rooi span en vlootblou (navy) span.
Die langafstande van die Gr 4 – 7 leerders sal reeds Donderdagoggend 8:00 by kampus 2
afgehandel word.
Die skooldag eindig om 13:00 vir alle Gr 1-7 leerders op Vrydag, 29 Januarie 2016.
Alle leerders moet met EIE VERVOER Brackenfell Hoërskool toe gaan.
Daar sal wel ‘n snoepie wees met lekker eet- en drinkgoed vir almal.
Onthou asseblief dat die leerders geen waardevolle artikels mag saamneem nie.
Hier is die inligting vir die Atletiekbyeenkoms:
Datum: 29 Januarie 2016
Plek: Hoërskool Brackenfell Tyd: 16:00
Die leerlinge moet reeds teen 15:30 by hul kleurgroepe sit sodat ons die dirigente kan
bekendstel. Die program sal stiptelik teen 16:00 begin.
Kom en geniet die dag saam met ons.
We are all very excited about our athletic meeting next week.
The children are practising during school hours.
The sport programme for the rest of the term will be handed out next week.
The learners have been divided in two colour groups – red and (navy) blue.
The long distance events of Gr 4 – 7 learners will be done on Thursday morning at 08:00 at
campus 2.
Our school day will end at 13:00 for all Gr 1-7 learners on Friday, 29 January 2016.
All learners must use their own transport to get to Brackenfell High School.
Tuck shop will be available with something to eat and drink for everyone.
Please remember that the learners will not be allowed to bring any valuable items to the
meeting.
Please note the following:
Date: 29 January 2016
Place: High School Brackenfell Time: 16:00
Learners must be seated at 15:30 to enable us to start with the introduction of the teams and
cheer leaders. The races will start at exactly 16:00.
Please come and enjoy the day with us.