
✨ Jou kind se reis na grootsheid begin hier! ✨
Sluit by ons aan by Destinatus Privaat Laerskool vir ons Opedag op 5 September 2025 om 08:00. 🌟
📍 Klein klasse, groot geleenthede
📍 Moeitelose aansoeke – geen waglyste nie
📍 Nasorg beskikbaar
📞 Skakel: 021 982 8507 | 📲 WhatsApp: 071 4822 755
📧 E-pos: admin@destinatus.co.za


