Opedag 27 Oktober 2023
Aan al ons toekomstige Desties, ons sien uit daarna om julle Vrydag by ons opedag te verwelkom! Deel asseblief die nuus met julle vriende, familie en bure.