Destinatus Private School
Destined for Greatness!
Destinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / Privaatskool
Destinatus Privaatskool
Bestem vir Uitnemendheid!
  • Tuis
  • Ons skool
    • Geloofswandel
    • Ons span
  • Algemeen
    • Wat ons aanbied
    • Skooltye en Kwartale
    • Foto-galery
    • Video's
  • Nasorg
  • Sport & Kultuur
  • Toegang
    • Fooie & Vorms
    • Skryfbehoeftes & Handboeke
    • Doen aansoek om toelating
    • Kansellasie
  • Gebeure
    • Kalender
    • Komende Geleenthede
    • Verlede Geleenthede
  • Skooldrag
  • Kontak

Pretstap - Donderdag, 28 September 2023

    Tuis Ongekategoriseer Pretstap - Donderdag, 28 September 2023
    VolgendeVorige bladsy

    Pretstap - Donderdag, 28 September 2023

    Deur destinatus | Ongekategoriseer | Kommentaar is gesluit | 22 September, 2023 | 0

    Colour Run fun Walk / Pretstap
    Pretstap

    All learners from Campus 1 will be dropped at Campus 2 that morning and will be taken to the allocated classrooms. They are all invited to join in the fun from 07:45 to 12:30 for the price of only R50.  This price includes your Colour Run ticket with your colour powder sachet.

    Indien u meer poeiersakkies wil aankoop, kan u dit bestel teen R10 per sakkie. Ouers is welkom om ook aan die pretstap deel te neem teen R50.

    Neem asseblief kennis van die volgende:

    Nasorg: Alle nasorg leerders sal in Kampus 2 se saal bymekaar kom op Donderdag 28 September. Alle nasorg leerders sal dus by Kampus 2 opgelaai word.

    Kleredrag: Alle deelnemers kom skool toe in hul Pretstap klere wat die volgende behels: ou klere en tekkies. Let asb. daarop dat die leerders sal vuil word. Geen plakkies of oop-toon skoene nie!

    Wat om te verwag: Deelnemers sal 09:00 by die wegspringpunt bymekaar kom vir die opening. Daar sal die leerders die kleurpoeier gooi. Deelnemers sal op die aangewese pad loop saam met amptenare wat die roete sal aandui. Die klasonderwyser sal saam met die jonger leerders die roete voltooi.

    Na afloop van die roete sal daar ‘n snoepie, speletjie, gesigverf, ‘n waterkasteel en ‘n springkasteel wees vir die leerders om te geniet.
    Bring asb. kontant.

    No tags.

    VolgendeVorige bladsy

    KONTAK DIE HOOF

    Kontak die skoolhoof
    E-pos: principal@destinatus.co.za

    Bly op datum

    Laai D6 Plus-app af
    Laai D6 af

    KONTAK ONS

    Kampus 1
    Tel: +27 (0)21 982 8507
    Kampus 2
    Tel: +27 (0)21 906 1969

    Copyright © 2026 Destinatus. All Rights Reserved.
    • Tuis
    • Ons skool
      • Geloofswandel
      • Ons span
    • Algemeen
      • Wat ons aanbied
      • Skooltye en Kwartale
      • Foto-galery
      • Video's
    • Nasorg
    • Sport & Kultuur
    • Toegang
      • Fooie & Vorms
      • Skryfbehoeftes & Handboeke
      • Doen aansoek om toelating
      • Kansellasie
    • Gebeure
      • Kalender
      • Komende Geleenthede
      • Verlede Geleenthede
    • Skooldrag
    • Kontak
    Destinatus Private School / Privaatskool