Welkom terug by die skool, ons hoop almal het hul vakansie geniet en is goed uitgerus en gereed vir hierdie kwartaal. Ons is al 'n week in die termyn en almal werk hard om aan die einde van die jaar meer as hul verbetering van 10% te behaal. SPORT: Sportoefening begin op Maandag 25 Julie. AlmalLees meer

