
2027: Pre-Gr. R – Gr. 7 – beperkte plek beskikbaar in Engels en Afrikaans
✨ Destinatus Opedag ✨
Sluit by ons aan op 📅 Vrydag, 9 Oktober, van 08:00 – 09:00 by 📍 Kampus 1, vir ons volgende opedag vir 2027-inskrywings.
Ons gemeenskap groei, en ons wil graag hê gesinne moet self ervaar wat ons skool so besonders maak.
Kom ons bou voort aan iets wonderliks 💫
📲 Bevestig asseblief bywoning via WhatsApp by 071 482 2755 of e-pos campus1@destinatus.co.za.


