Destinatus Private School
Destined for Greatness!
Destinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / Privaatskool
Destinatus Privaatskool
Bestem vir Uitnemendheid!
  • Tuis
  • Ons skool
    • Geloofswandel
    • Ons span
  • Algemeen
    • Wat ons aanbied
    • Skooltye en Kwartale
    • Foto-galery
    • Video's
  • Nasorg
  • Sport & Kultuur
  • Toegang
    • Fooie & Vorms
    • Skryfbehoeftes & Handboeke
    • Doen aansoek om toelating
    • Kansellasie
  • Gebeure
    • Kalender
    • Komende Geleenthede
    • Verlede Geleenthede
  • Skooldrag
  • Kontak

Opedag 3 Mei 2024

    Tuis Ongekategoriseer Opedag 3 Mei 2024
    VolgendeVorige bladsy
    Destinatus Open Day 3 May 2024

    Opedag 3 Mei 2024

    Deur destinatus | Ongekategoriseer | Kommentaar is gesluit | 12 April, 2024 | 0

    Destinatus Open Day 1_March_2024

    Opedag 3 Mei 2024

    Ons nooi graag alle voornemende Gr R, 2025 ouers, en leerders uit na ons komende opedag op 3 Mei, vanaf 08h00 - 09h00 by Destinatus Kampus 1, hnr van Angelier & De Vygenstraat, Proteahoogte, Brackenfell.

    Alle ander grade is ook oop vir aansoeke op grond van beskikbaarheid en jy is welkom om die oggend by te woon.
    Ons bied Engelse en Afrikaanse klasse in alle grade aan.

    Aansoeke is beskikbaar op ons webwerf www.destinatus.co.za of jy is welkom om ons per e-pos te kontak by admin@destinatus.co.za of 0219828507.

    Indien u dit nie op 3 Mei kan bywoon nie, kan u ons kontak om 'n afspraak te reël vir 'n besigtiging van ons fasiliteite.
    Sien daarna uit om jou te verwelkom!

    No tags.

    VolgendeVorige bladsy

    KONTAK DIE HOOF

    Kontak die skoolhoof
    E-pos: hoof@destinatus.co.za

    Bly op datum

    Laai D6 Plus-app af
    Laai D6 af

    KONTAK ONS

    Kampus 1
    Tel: +27 (0)21 982 8507
    Kampus 2
    Tel: +27 (0)21 906 1969

    Copyright © 2026 Destinatus. All Rights Reserved.
    • Tuis
    • Ons skool
      • Geloofswandel
      • Ons span
    • Algemeen
      • Wat ons aanbied
      • Skooltye en Kwartale
      • Foto-galery
      • Video's
    • Nasorg
    • Sport & Kultuur
    • Toegang
      • Fooie & Vorms
      • Skryfbehoeftes & Handboeke
      • Doen aansoek om toelating
      • Kansellasie
    • Gebeure
      • Kalender
      • Komende Geleenthede
      • Verlede Geleenthede
    • Skooldrag
    • Kontak
    Destinatus Private School / Privaatskool