Waatlemoen Fees
Ons nooi alle leerders uit na n lekker soet feesviering!
R10 vir civvies en lekker sappige stuk waatlemoen!
Dra asseblief sonskerm en bring genoeg water om te drink!
Vrydag 19 Januarie 2024.
Kampus 1
Tel: +27 (0)21 982 8507
Kampus 2
Tel: +27 (0)21 906 1969