Destinatus Private School
Destined for Greatness!
Destinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / PrivaatskoolDestinatus Private School / Privaatskool
Destinatus Privaatskool
Bestem vir Uitnemendheid!
  • Tuis
  • Ons skool
    • Geloofswandel
    • Ons span
  • Algemeen
    • Wat ons aanbied
    • Skooltye en Kwartale
    • Foto-galery
    • Video's
  • Nasorg
  • Sport & Kultuur
  • Toegang
    • Fooie & Vorms
    • Skryfbehoeftes & Handboeke
    • Doen aansoek om toelating
    • Kansellasie
  • Gebeure
    • Kalender
    • Komende Geleenthede
    • Verlede Geleenthede
  • Skooldrag
  • Kontak

Destinatus News Kwartaal 2 Nuus 1

    Tuis Nuusbrief Destinatus News Kwartaal 2 Nuus 1
    VolgendeVorige bladsy

    Destinatus News Kwartaal 2 Nuus 1

    Deur destinatus | Nuusbrief | Kommentaar is gesluit | 8 April, 2016 | 0

    Dear Parent

    WELCOME BACK

    A very warm welcome back to all learners, parents and staff of Destinatus. We trust all are well rested and charged with endless bounds of energy to ensure a hugely successful term. Wishing you all the very best for the term. Do have yourselves a marvellous week.

    SUMMER AND WINTER UNIFORM

    • As we are still expecting a few hot days, we will allow learners to wear either Summer or Winter uniform to the discretion of parents.
    • Please assure that your child’s clothes are properly marked.
    • Should your child accidentally bring home someone else’s clothes, please be so kind as to send it back to school at your soonest.

    LEARNING AND DEVELOPING CENTRE AND SPORTS ACADEMY

    Sport and Culture

    • Netball, Rugby, Cross Country, Chess, and Choir coaching starts on Monday 11 April 2016. Please refer to the Time Table you have received.
    • Dates for matches and tournaments will be announced soon.
    • Free Eisteddfod coaching will start late in May.

    New Activities

    • Xhosa, needlework and modeling.

    STAFF

    Congratulations to the following staff members:
    • Teacher Mari Gerber got married during the holliday. She is now Mrs. Mari van Heerden.
    • Teacher Gerdi Wieseman’s birthday is on 8 April.
    We wish them many years of blessings, happiness and joy.

    Get well wishes and a speedy recovery:

    • Mrs. Amanda de Villiers had an operation and will be on sick leave for 6 weeks.

    A hearty welcome and best wishes for:

    • Mrs Pauli de Villiers (the new teacher for Grade 3 E) – Congratulations with the birth of your first born, Lienke.
    • We wish Miss Jeahan Emara and Madene Karsten all the best with the completion of their practical teaching at Destinatus.

    Liewe Ouer

    WELKOM TERUG

    Aan die begin van die tweede kwartaal wil ons al die ouers, kinders en personeel van Destinatus, hartlik terug verwelkom. Ons hoop almal is goed uitgerus, propvol energie en gereed om die nuwe kwartaal met mening aan te pak om ‘n baie suksesvolle kwartaal te verseker. Mag u ‘n wonderlike week geniet.

    SOMER- EN WINTER-SKOOLDRAG

    • Omdat ons nog ‘n paar warm dae gaan beleef, sal leerders toegelaat word om volgens die ouers se keuse óf Somer- óf Wintersdrag te dra.
    • Maak asseblief baie seker dat u kind se klere goed gemerk is.
    • Wees asseblief so vriendelik om klere wat perongeluk ingepak is onmiddelik terug te stuur indien dit nie aan u kind behoort nie.

    LEER EN ONTWIKKELINGSENTRUM EN SPORT AKADEMIE

    Sport en Kultuur

    • Netbal- , Rugby-, Landloop-, Skaak- en Koorafrigting begin vanaf Maandag 11 April 2016.
    Verwys asseblief na die rooster wat u ontvang het.
    • Datums van wedstryde en toernooie sal aan u verskaf word.
    • Gratis Eisteddfod afrigting sal laat in Mei in aanvang neem.

    Nuwe Aktiwiteite

    • Xhosa, naaldwerk en modelwerk.

    PERSONEEL

    Baie geluk aan die volgende personeellede:

    • Juffrou Mari Gerber is gedurende die vakansie getroud. Sy is nou mev Mari van Heerden.
    • Juffrou Gerdi Wieseman verjaar op 8 April.
    Ons wens hulle baie jare van seën, geluk en vreugde toe.

    Beterskap en wense vir ‘n spoedige herstel aan:

    • Mev Amanda de Villiers. Sy het ‘n operasie ondergaan en sal vir 6 weke met siekverlof wees.

    Baie welkom en wense vir voorspoed en geseënde samewerking aan:
    • Mev Pauli de Villiers (die nuwe onderwyseres in Graad 3E) – Baie geluk met die geboorte van julle eersteling, Lienke.
    • Ons wens aan Mej Madene Karstens en Mej Jeahan Emara alle sterkte toe, met hul praktiese onderwysopleiding wat hul by Destinatus doen.

    No tags.

    VolgendeVorige bladsy

    KONTAK DIE HOOF

    Kontak die skoolhoof
    E-pos: hoof@destinatus.co.za

    Bly op datum

    Laai D6 Plus-app af
    Laai D6 af

    KONTAK ONS

    Kampus 1
    Tel: +27 (0)21 982 8507
    Kampus 2
    Tel: +27 (0)21 906 1969

    Copyright © 2026 Destinatus. All Rights Reserved.
    • Tuis
    • Ons skool
      • Geloofswandel
      • Ons span
    • Algemeen
      • Wat ons aanbied
      • Skooltye en Kwartale
      • Foto-galery
      • Video's
    • Nasorg
    • Sport & Kultuur
    • Toegang
      • Fooie & Vorms
      • Skryfbehoeftes & Handboeke
      • Doen aansoek om toelating
      • Kansellasie
    • Gebeure
      • Kalender
      • Komende Geleenthede
      • Verlede Geleenthede
    • Skooldrag
    • Kontak
    Destinatus Private School / Privaatskool