Destinatus Opedag
2027: Pre-Gr. R – Gr. 7 – beperkte plek beskikbaar
Sluit Vrydag, 31 Julie, van 08:00 tot 09:00 by Kampus 1 by ons aan vir ons volgende oopdag vir 2027-inskrywings by Destinatus Privaatskool.
Ons gemeenskap groei, en ons wil graag hê gesinne moet self ervaar wat ons skool so spesiaal maak. Ken jy iemand wat op soek is na 'n skool? Merk hulle of deel die inligting met hulle!
Kom ons bou voort aan iets wonderliks 💫
📅 Vrydag, 31 Julie | 08:00–09:00
📍 Brackenfell
📲 WhatsApp ons om jou plek te bespreek!
Bevestig asseblief jou bywoning via WhatsApp by 071 482 2755 of e-pos campus1@destinatus.co.za


