Ons wil graag 'n opname doen oor hoeveel leerders die Colour Run (Pretstap) op Vrydag, 22 April 2022, wil bywoon by Kampus 2. Vul asseblief die aangehegde vorm in Colour Run / Pretstap. Dit sal ongeveer R30 per leerder wees (insluitend kleurpoeier). Ons beoog om 12:45 weg te spring en sal waarskynlik 15:00 klaar maak.Lees meer




