Alle leerders van Kampus 1 word daardie oggend by Kampus 2 afgelaai waar hulle na die aangewese klaskamers toe geneem sal word. Almal word uitgenooi om aan hierdie opwindende dag deel te neem vanaf 07:45 tot 12:30 vir die prys van R50. Hierdie prys sluit die Pretstap kaartjie asook een kleur poeiersakkie in.Lees meer











